Groot selfdoen-ketting word daarvan beskuldig dat hulle werkers verbied het om Kersversierings op die winkelvloer op te sit waar klante dit kan sien
Daar is glo vandeesweek aan werkers gesê hulle kan net klatergoud en snuisterye opsit waar dit nie vir klante sigbaar sal wees nie, soos in personeelkamers.